terug na program
Vida Viljoen, Saartjie Botha
Gratis
06 March 18, 16:00, Bloekomhoek
50 min

TEATERGESPREKKE: 100% STELLENBOSCH

Vir nie-teatermense is teatermaak ’n magiese proses. Waar kom die idees vandaan? Hoe kry dit lyf? Wie besluit op karakters en hoe werk die res van die inkleding – wat nog te sê die akteurs wat lewe moet blaas in die karakters. US Woordfees-direkteur en teatermaker Saartjie Botha gesels met mense wat van vanjaar se produksies die lig laat sien het.

Hierdie ko-produksie met die Duitse teatergroep Rimini Protokoll is ongetwyfeld een van die hoogtepunte by die US Woordfees 2018. Vida Viljoen, projekbestuurder, kom vertel meer oor hoe sy die deelnemers geïdentifiseer het. ’n Paar deelnemers kom deel ook hul ervarings van die projek.

Kaart


Kontakinligting
Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch
+27 (0) 21 886 5036
+27 (0) 87 238 2078
adminfees@sun.ac.za
Meld aan vir ons nuusbrief