terug na program
Pieter-Dirk Uys, Brent Meersman, Joan Kruger, Wikus de Wet, Jaco van der Merwe
R50 | R60 by die deur
Koop nou op Computicket hier
09 March 18, 15:30, HB Thom-seminaarkamer
60 min

’N ANDER MANIER VAN DRUK*

HAT: druk: (deur ’n pers) op papier aanbring

Vandag kan ‘n president die wêreld met 140 karakters regeer en ’n sakeman sy onderneming via ’n Wolk bestuur.

En die boek is nog hier as boek! Of hulle nou hulle eie drukkery bedryf, soos Pieter-Dirk en Brent, ’n familie-uitgewery soos Joan, of crowdfunding as finansiering gebruik soos Jaco en Wikus – daar ís deesdae vele opsies om boeke (goedkoper) te maak. Riana Barnard vind uit.

 

Kaart


Kontakinligting
Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch
+27 (0) 21 886 5036
+27 (0) 87 238 2078
adminfees@sun.ac.za
Meld aan vir ons nuusbrief