Leefstyl & Diskoers

Omskryf jou voorstel vir ’n Leefstyl-/Diskoersaanbieding by die US Woordfees 2019 in 500 woorde of minder.

E-pos hierdie voorstel saam met ’n uiteensetting van enige reis- en verblyfkostes wat jy voorsien, aan wf2019@sun.ac.za.

Die sperdatum vir aansoeke is 31 Julie 2018. Aansoekers sal ’n erkenning van ontvangs voor of op 7 Augustus 2018 ontvang. Suksesvolle aansoeke sal voor of op 15 Augustus 2018 bekend gemaak word.


Kontakinligting
Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch
+27 (0) 21 886 5036
+27 (0) 87 238 2078
adminfees@sun.ac.za
Meld aan vir ons nuusbrief