Visuele Kuns

VOORSTEL VIR AANBIEDING/UITSTALLING: Visuele Kuns (1 – 10 Maart 2019)

As jy oorweeg wil word vir u0149 uitnodiging om by die US Woordfees uit te stal, moet jy 'n elektroniese vorm volledig invul en saam met die verlangde dokumentasie indien voor die sluitingsdatum. 

KLIK HIER om die elektroniese vorm af te laai. 

Slegs elektroniese aansoeke word oorweeg.

Die sperdatum vir aansoeke is 31 Julie 2018. Aansoekers sal ’n erkenning van ontvangs voor of op 7 Augustus 2018 ontvang. 

Rig navrae gedurende kantoorure aan:
Tel: 021 886 5036 of wf2019@sun.ac.za


Kontakinligting
Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch
+27 (0) 21 886 5036
+27 (0) 87 238 2078
adminfees@sun.ac.za
Meld aan vir ons nuusbrief