2 - 11 Maart 2018

Dae
Ure
Minute
Sekondes

Feestema

VOLSTOOM EN 100%

Vanjaar se feestema -100% - is ook volmaak vanpas vir die Woordfees span se ywer en geesdrif.

Vanjaar het hulle weer vorendag gekom met ‘n heerlik uiteenlopende, maar hoëgehalte program, soos u in hierdie boekie sal sien. Die boekie is vanjaar nog meer gebruikersvriendelik gemaak vir ‘n nog lekkerder en makliker feeservaring.

Woordfees 2017 was in elke opsig ‘n groot sukses, maar daar was by die span sedertdien nie sprake van op hul louere rus nie, en saam met u sien ek uit na ‘n heerlike tien dae op Stellenbosch.    

Rudolf Gouws: Voorsitter, US Woordfees-advieskomitee


Kontakinligting
Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch
+27 (0) 21 886 5036
+27 (0) 87 238 2078
adminfees@sun.ac.za
Meld aan vir ons nuusbrief