WoordTROfees 2018

WoordTROfees – nominasies vir 2018

Die kortlys van nominasies vir vanjaar se US Woordfees WoordTROfee-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n trofee sal ontvang, word  aangekondig tydens ’n spesiale geleentheid op 18 April.

Die genomineerdes (in alfabetiese volgorde), is:

Toneel: Beste speler

  • Rehane Abrahams (Womb of Fire)
  • Bianca Flanders (The Demon Bride)
  • De Klerk Oelofse (Nêrens, Noord-Kaap)
  • Wilhelm van der Walt (Klippe wat val) 

Toneel: Beste byspeler

  • Elize Cawoord (Buite land)
  • Ephraim Gordon (Die dans van die Watermeid)  
  • Kopano Maroga (Buite land)
  • Dawid Minnaar (Koninkryk van die diere)

Toneel: Beste regisseur

  • Marthinus Basson (Melk & vleis)
  • Lara Bye (Die reuk van appels)
  • Sara Matchett (Womb of Fire)
  • Philip Rademeyer (Klippe wat val)
  • Nico Scheepers (Nêrens, Noord-Kaap)

Toneel: Beste teaterstuk

  • Die reuk van appels
  • Klippe wat val
  • Melk & vleis
  • Nêrens, Noord-Kaap
  • Womb of Fire

Toneel: Beste Woordfeesdebuut

  • Curse of the Starving Class  
  • Klippe wat val 
  • Ons 
  • The Demon Bride

Beste opkomende kunstenaar(s)

  • Ensemble (Liefde is rooi)
  • Lana Scott (Dip-Thunk)
  • Carla Smith (NRNNSA)
  • John Swart (teks: Logos)

Kontemporêre musiek: Beste musiekgedrewe produksie

  • Amanzi – chant vir my dorsland
  • Ballades 2
  • Rooidag – NP van Wyk Louw getoonset en gesing
  • Verflenter die vers

Kontemporêre musiek: Beste solo-kunstenaar

  • Elvis Blue (Saam)
  • Karin Hougaard (Grepe)
  • Sima Mashazi (My Miriam Makeba Story)

Kontemporêre musiek: Beste groep

  • Afrika, my verlange/Afrique mon désir
  • Gesnaarde gedigte
  • Unforgettable

Klassieke musiek: Vokaal

  • Conroy Scott (Elijah)
  • Stellenbosch Libertaskoor (Elijah)
  • Stellenbosch Universiteitskoor (etensuurkonsert)

Klassieke musiek: Instrumentaal

  • Erik Dippenaar (Orkesleier: Camerata Tinta Barocca)
  • Signum Quartet
  • Tim Kliphuis Trio

Visuele kunste: Beste aanbieding

  • Marinda du Toit (ID)
  • Manyatsa Monyamane (Ongetiteld)
  • Nhlanhla Nhlapo [Self (and) I]

Woordkuns

  • Cry, Our Beloved Country. Met/sonder apologie
  • Die kuns van verdwyn
  • Fotostaatmasjien

Beste tegniese prestasie

  • Beloofde land/Promised Land (ontwerp van poppe)
  • Die koninkryk van die diere (kostuum- en maskerontwerp: Marthinus Basson)
  • Die kuns van verdwyn (klankbaan: Paul Riekert)
  • Eeufeeskonsert (klankmeng: Johan Griesel)
  • The Demon Bride (klankontwerp: James Webb)

 

 


Kontakinligting
Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch
+27 (0) 21 886 5036
+27 (0) 87 238 2078
adminfees@sun.ac.za
Meld aan vir ons nuusbrief