Verlange

Sosiale Impak Erfenis projek: Verlange

Verlange is ‘n video waarin nege Stellenbosse vroue reflekteer oor wat die woord veralnge by hulle wakker maak. Dit is gemaak ter viering van Erfenisdag. Die video vorm deel van ‘n gesamentlike projek deur die US Woordfees, die Afdeling Sosiale Impak, die Transformasiekantoor en die US Museum. Hierdie afdelings vorm deel van die Kantoor van die senior direkteur van Sosiale Impak en Transformasie.


Kontakinligting
Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch
+27 (0) 21 886 5036
+27 (0) 87 238 2078
adminfees@sun.ac.za
Meld aan vir ons nuusbrief