Foto’s: All who pass

1974: Uitsetting. Die inwoners van Distrik Ses word deur die apartheid-regime uit die hart van Kaapstad verskuif. ’n Gesin bring hul laaste nag in hul huis deur.

2019: Restitusie. ’n Dogter keer terug om haar erfporsie op te eis en word oorweldig deur herinneringe. Kan sy die spoke van die verlede uitdryf?

Met: Elton Landrew, Iman Isaacs, Carmen Maarman, Roberto Kyle, Jawaahier Petersen

Fotograaf: Lindsey Appolis

Facebook
Twitter
LinkedIn