2020 Toyota US Woordfees-programbekendstelling

Die 2020 Toyota US Woordfees-program is Maandagaand 18 November by die Rust en Vrede Landgoed buite Stellenbosch bekend gestel. Hier is ‘n paar van die gaste wat die partytjie op die “groen tapyt” voor die ou Kaaps-Hollandse herehuis geniet het. Die bekende omroeper en oud-Matie Sherlin Barends was die seremoniemeester. Die SU Jazz Band, Danie du Toit (van Spoegwolf), die stand-up-komediant Alfred Adriaan en die Schalk Joubert Band het die gaste vermaak. (Foto’s: Natalie Gabriels)

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on linkedin
LinkedIn
Share on google
Google+
Lees ander berigte
Jan 16
Saartjie Botha se aanbevelings vir feesgangers

Die dramaturg en direkteur van die Toyota US Woordfees en WOW-projek, Saartjie…

Des 10
Kry jou feesgids hier!

Laai hierdie verspreidingslys as PDF af om te sien by watter punte in die Wes-Kaap…

Des 04
Beleef die room van die Fiësta-oes

Die kykNET Fiësta-benoemings is vandeesweek bekend gemaak. Debuutproduksies op die…