Aankondiging oor Woordtrofees

Gegewe die ontwrigting in die uitvoerendekunste-omgewing as gevolg van COVID-19 (die Korona-virus), word die Woordtrofees-toekenningsgeleentheid van Sondagaand, 15 Maart, uitgestel tot verdere kennisgewing. Die benoemings sal te gelegener tyd bekend gemaak word. Die Toyota US Woordfees loop op 15 Maart ten einde en dié dag se feesprogram gaan wel voort soos beplan.

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on linkedin
LinkedIn
Share on google
Google+
Lees ander berigte
Nuus
Woordfees

Woordtrofees-wenners 2020

Die wenners van die 2020 Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is op 7 April regstreeks aanlyn via Facebook live stream bekend gemaak. Die wenners ontvang elkeen

Lees meer »