Bach and Variations

RESENSIE Virtuositeit wat jou roer deur Naudé van der MerweProduksie: Bach: The Flute Sonatas en Variations on virtuosityFoto’s: Verskaf Virtuositeit is ’n vreemde verskynsel. Soms het dit ’n magiese aantrekkingskrag, en ander kere is dit amper afstootlik as ego’s in die pad van die musiek staan. Oor die afgelope twee dae het drie kunstenaars – […]

’n Akkerboom

VOORSKOU Teater van die onverwagse Soos dit teater van die onverwagse betaam, gaan die eksperimentele debuutproduksie ’n Akkerboom, waarin een akteur heeltemal onvoorbereid op die verhoog klim, beslis vanjaar feesgangers én die hoofakteur, De Klerk Oelofse, verras. Jan-Jan Joubert het een van die repetisies bygewoon. Foto’s: Nardus Engelbrecht Verbeel jou jy is ’n bekende akteur […]

’n Akkerboom

RESENSIE ‘ ’n Akkerboom’ gaan sit op die gesigte van hulle wat trauma ken Jan-Jan Joubert‘n AkkerboomkykNET Hoërskool StellenboschFoto’s: Nardus Engelbrecht Die gehoor word begroet deur ineengestrengelde stoele. Is dit ’n hipnose-vertoning dié? Maar dis mos vet pret? Met De Klerk Oelofse, daardie grappige gasheer van Kyk wie praat? Toe nou nie, want die skyn […]

’n Gek vir jou

RESENSIE Die lewe van die 21ste eeuse volwassene Willem Bester’n Gek vir jouHMS Bloemhof-skoolsaalFoto’s: Nardus Engelbrecht In ’n Gek vir jou is Ané Koegelenberg en Christie van Niekerk twee narre wat liefde soek op Stellenbosch. Hulle lag en speel en werk, sit hulle beste voetjie voor vir die foto’s wat hulle aanlyn pos, gaan klub […]

50 Years of Jazzart

RESENSIE I am African: ’n Halfeeu van Jazzart deur Anouk CronjéProduksie: 50 Years of Jazzart Foto’s: Pierre Rommelaere 50 Years of Jazzart is ’n indrukwekkende en emosionele viering van Jazzart-dansteater, die oudste kontemporêre dansgeselskap in Suid-Afrika, se 50ste bestaansjaar. Dis ’n reis vanaf hulle kinderskoene tot waar hulle vandag staan.  Die produksie is ’n viering […]

7 vrae oor 7 doodsondes

ONDERHOUD 7 vrae oor 7 doodsondes Marina Griebenow stel aan Matthew Wild, regisseur van Die sewe doodsondes van Kurt Weill en Bertolt Brecht, sewe vrae om agter die kap van die byl te kom met dié produksie. Foto’s: Nardus Engelbrect 1. Die Sewe Doodsondes was die laaste projek waaraan Kurt Weill en Bertolt Brecht saam gewerk […]