Datum

Datum

Genres

Genres...
Genres
Datums & Tye

12 Oktober

15:30
20:00

13 Oktober

15:30
19:00

14 Oktober

10:30
14:00

15 Oktober

12:00
15:30
Afrikaans
Geen o.16
60min
R200 | R230 by die deur
Mandri Sutherland – alias Vroudrie of van die “Hallo Sussa”-Instagram-video’s – gooi liefde, humor en vet op die Afrikanervrou se besware en waarhede in haar eerste solostuk wat as huiskonsert geskryf is. Vrou ens. is...
Datums & Tye

9 Oktober

20:00

10 Oktober

20:00

11 Oktober

20:00

12 Oktober

20:00

13 Oktober

20:00
Engels
OB 13
115min
R180-R260 | R210-R290 by die deur
Soos dit ’n goeie feeverhaal betaam, is daar in dié Shakespeare-storie hope misverstande, gender-omruiling, poetse, identiteitsverwarring en liefdesdoepas wat lelik skeefloop. Die gebeure volg op die huwelik van Theseus en Hippolyta en vervleg die avonture...
Datums & Tye

11 Oktober

18:00

13 Oktober

18:00

15 Oktober

15:00
Engels
OB 13 (T, S)
60min
R120-R150 | R150-R180 by die deur
‘n Vars, snaakse en eerlike blik op liefde en verhoudings deur die samesnoering van vertelkuns, klanklandskappe en multi-media-projeksies. Ontmoet die hoopvolle en verwonderde They. They het nie juis ’n goeie romantiese geskiedenis nie, maar eerlikwaar,...
Datums & Tye

9 Oktober

10:00

10 Oktober

19:00

12 Oktober

20:30

13 Oktober

17:30
Afrikaans, Engels
80min
R140-R250 | R170-R280 by die deur
David Kramer se Kanna-bekroonde musiekblyspel vertel die verhaal van Josef Marais en Rosa de Miranda se sukses in Amerika en Kanada. Hulle het in die 1950’s daar bekend geword as balladesangers wat Afrikaanse volksliedjies in...
Datums & Tye

14 Oktober

18:30

15 Oktober

14:00
55min
R90 | R120 by die deur
Die 59ste wenner van die ATKV-Tienertoneel-kompetisie, Wegwêreld (‘n produksie van die Hoërskool Parel Vallei), maak vanjaar ’n buiging op die Woordfees-verhoog kort ná die naelbyt-eindronde in Johannesburg. In Wegwêreld het al die slegte dinge wat...
Datums & Tye

7 Oktober

15:30
20:00

8 Oktober

19:00

9 Oktober

14:00

10 Oktober

18:30
Afrikaans
Geen o.16 (T, S)
120min
R170-R250 | R200-R280 by die deur
In dié komedie met byt is Judy ’n voorbeeldige 1950’s-huisvrou wat pligsgetrou die krane met suurlemoensap poets en haar man se pantoffels aandra. Maar gou besef ons sy is ’n moderne vrou wat haar werk...
Datums & Tye

12 Oktober

14:00

13 Oktober

13:30

15 Oktober

17:00
Afrikaans
OB 13
55min
R160-R240 | R190-R270 by die deur
Boesak handel oor die lewe van die teoloog en anti-apartheidsaktivis Allan Boesak – van sy studentedae en sy werksaamhede in die bediening, tot sy egskeiding van sy eerste vrou en sy huwelik met Elna Botha,...
Datums & Tye

11 Oktober

20:00

12 Oktober

17:00

14 Oktober

21:30
Afrikaans
Geen o.18
60min
R180-R260 | R210-R290 by die deur
Tollie is terug met die volle storie – háár storie. Hoe sy soos ’n feniks moes uitstyg bo die puin van kleindorpse huwelike, slapken-minnaars en braavleisdominees – ’n wyndoop vir die Afrikaanse vrou. Hoe om...
Datums & Tye

11 Oktober

15:30

13 Oktober

17:30

14 Oktober

09:00

15 Oktober

10:00
Afrikaans
70min
R120-R180 | R150-R210 by die deur
Die geliefde kinderboek Braam en die engel is verwerk as ’n magiese, multi-dissiplinêre teaterervaring vir die hele gesin. In dié boeiende storie oor die krag van vriendskap, verbeelding en hoop word ’n pasaangestelde streeksengel op...
Datums & Tye

7 Oktober

15:30

8 Oktober

14:00

9 Oktober

10:00
Engels
Geen o.16
80min
R160-R240 | R190-R270 by die deur
“Die mees gehate vrou in België” is hoe die media Michelle Martin, vrou en medepligtige van die kinderverkragter en -moordenaar Marc Dutroux, gedoop het. Met haar vrylating ná 16 jaar in die tronk is dié skrikwekkende...
Datums & Tye

8 Oktober

20:00

9 Oktober

13:00

10 Oktober

20:30

Bul

Afrikaans
Geen o.16 (T)
70min
R160-R190 | R190-R220 by die deur
Een baas. Drie werkers. Een word afgedank, met baie boelie en baklei wat volg. Die donker komedie Bul ondersoek die fyn lyn tussen kantoorpolitiek, die paranoia van werkloosheid en die mens se byna dierlike instink...
Datums & Tye

8 Oktober

16:00

9 Oktober

15:00
Afrikaans
Geen o.13 (T)
80min
R170-R200 | R200-R230 by die deur
Die teaterlegende Antoinette Kellermann neem die gehoor op ’n reis deur haar veelbekroonde loopbaan waarin sy in 48 jaar in meer as 200 verhoogproduksies te sien was. Sy deel herinneringe en uittreksels uit hoogtepunt-produksies in...