2020 Toyota US Woordfees-programbekendstelling

Die 2020 Toyota US Woordfees-program is Maandagaand 18 November by die Rust en Vrede Landgoed buite Stellenbosch bekend gestel. Hier is ‘n paar van die gaste wat die partytjie op die “groen tapyt” voor die ou Kaaps-Hollandse herehuis geniet het. Die bekende omroeper en oud-Matie Sherlin Barends was die seremoniemeester. Die SU Jazz Band, Danie du Toit (van Spoegwolf), die stand-up-komediant Alfred Adriaan en die Schalk Joubert Band het die gaste vermaak. (Foto’s: Natalie Gabriels)

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on linkedin
LinkedIn
Share on google
Google+
Lees ander berigte
Nuus
Woordfees

Armand Aucamp se topvyf

Eerlike, opregte, kaal kos. Dít is wat Meneer Aucamp predik sedert die verskyning van Armand kook kaal in 2018. Ná vier uitverkoopte Kook kaal-aande saam met Ed

Lees meer »