kuns

Rupert Museum: Exhibition

Visual Arts
Multilingual

28 September

29 September

30 September

1 October

2 October

3 October

4 October

5 October

6 October

Rupert Museum

This gallery will be open for visits during the festival. The times indicated here are only for the duration of the festival: exhibitions are also open before and after the festival.

Sluit aan by Eliz-Marie Schoonbee, kurator van die Rupert-museum, vir ’n rondleiding deur die museum se huidige uitstallings. Hierdie uur lange rondleiding sal op ’n verskeidenheid van genres en die werk van kunstenaars in drie tentoonstellings fokus: Die kunsversameling van wyle Huberte Rupert, The Song of Tapestry deur Jean Lurçat en Artology, ’n keur van kunswerke uit die Universiteit van Pretoria se museums. Neem kennis dat sitplek beperk is en deelnemers vir ’n uur moet kan rondloop en staan. Elke kaartjie sluit ’n gratis koppie koffie of tee by die museumkafee in voor of ná die rondleiding.