terug na program
Leon Starker, Cape Town Youth Choir
R110 | R130  by die deur
Koop nou op Computicket hier
03 March 19, 17:30, kykNET Fismer
70 min

Agnus Dei – Meditasies

Kom en ervaar ‘n geleentheid om dieper stil te word wanneer jy luister hoe die Kaapstad Jeugkoor 7 a Capella werk uitvoer wat fokus op temas van opoffering, verlies, hoop en vernuwing. Die werke wat gehoor kan word is:
i Agnus Dei (Krzysztof Penderecki)
ii Raua Needmine - Curse upon Iron (Veljo Tormis)
iii Nox Aurumque (Eric Whitacre)
iv De Profundis (John August Pamintuan, teks: Garcia Lorca)
v When David Heard (Eric Whitacre)
vi Miserere (Allegri)
vii Agnus Dei (Gabriel Jackson)

Kaart


Kontakinligting
Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch
+27 (0) 21 886 5036
+27 (0) 87 238 2078
adminfees@sun.ac.za
Meld aan vir ons nuusbrief