terug na program
De Klerk Oelofse, Richard September
R80 - R130 | R150 by die deur
Koop nou op Computicket hier
06 March 19, 13:00, Adam Small Laboratorium
09 March 19, 16:30, Adam Small Laboratorium
10 March 19, 13:00, Adam Small Laboratorium
65 min

Bal-oog & Brommel:  Milnerton

Aksie-komedie

’n US Woordfees-produksie

Skrywer: Sjaka Septembir 
Regisseur en beligtingsontwerp: Gideon Lombard 
Musiek: Gertjie Besselsen
Vervaardiger: Gideon Lombard en Sjaka Septembir in opdrag van die US Woordfees

Wat het ons hier teen 200 km per uur? Twee akteurs, een musikant en 20 karakters. Niks tussenin nie. Dis fisieke teater wat jou uitasem gaan laat van die lag. Bal-Oog & Brommel is die kleinkind van Bitterkomix, Quintin Tarantino en Tintin.

Kortom: Dis ’n seks, drugs en rock & roll murder mystery in Milnerton en dis afdraand allie pad. (Dieselfde stuk as verlede jaar se Moord in Ixiastraat – nou met ’n minder skrikwekkende titel.)

Geen o/13   

Taal: Afrikaans

Kaart


Kontakinligting
Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch
+27 (0) 21 886 5036
+27 (0) 87 238 2078
adminfees@sun.ac.za
Meld aan vir ons nuusbrief