terug na program
Carla Smith, Andahr Cotton
R65 - R120 | R140 by die deur
Koop nou op Computicket hier
03 March 19, 16:00, Adam Small Laboratorium
07 March 19, 21:30, Adam Small Laboratorium
08 March 19, 19:00, Adam Small Laboratorium
45 min

Carpets

Drama

Ondersteun deur die US Woordfees

Skrywer, regisseur, stel- en beligtingsontwerp, kostuums en vervaardiger: Caitlin Wiggill

Uit vrees vir die buitewêreld het Nora vir vyf jaar nie haar voet uit die huis gesit nie. Sy het haar eie wêreld geskep waar alles van tapyte en tekeninge gemaak is en mense in die see kan woon. Haar enigste kontak is haar vriend Beau. Trauma het hulle bymekaargebring en nou moet Nora haar ergste nagmerrie in die oë kyk – die see roep haar.

Taal: Engels

Kaart


Kontakinligting
Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch
+27 (0) 21 886 5036
+27 (0) 87 238 2078
adminfees@sun.ac.za
Meld aan vir ons nuusbrief