terug na program
?
13 March 19, 20:00, Spier Amfiteater
14 March 19, 20:00, Spier Amfiteater
15 March 19, 20:00, Spier Amfiteater
16 March 19, 20:00, Spier Amfiteater
?

Coppélia op die planke by Spier

Aangebied deur die Stellenbosch Balletvereniging.

Coppelius maak ’n lewensgrootte, dansende pop, Coppélia. Sy lyk so eg dat die jong Franz op haar verlief raak en dit onmin tussen hom en sy verloofde, Swanhilda, by die Oesfees veroorsaak. Swanhilda en van haar vriende besoek Dr. Coppélius se huis op soek na sy “dogter”. Wanneer Coppelius terugkeer en almal wegjaag, kruip Swanhilda weg. Franz daag op en Dr. Coppelius probeer sy gees in die liggaam van sy “dogter” blaas. Swanhilda, wat haarself as Coppélia vermom, oortuig hom sy meganiese pop het “lewendig” geword, die verliefdes herenig en Dr. Coppelius bly agter met ’n gebroke hart.

 

Kaart


Kontakinligting
Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch
+27 (0) 21 886 5036
+27 (0) 87 238 2078
adminfees@sun.ac.za
Meld aan vir ons nuusbrief