terug na program
Christopher Duigan, David Salleras
R100 - R140 | R160 by die deur
Koop nou op Computicket hier
03 March 19, 20:00, kykNET Endler
70 min

Indigo

In samewerking met: Musiekherlewing

Sedert sy eerste besoek aan Suid-Afrika in Oktober 2012, het David Salleras in etlike konsert- en opnameprojekte met Christopher Duigan saamgewerk. Salleras – van Barcelona – het reeds internasionale aandag getrek danksy sy gemaklike omgang met ’n verskeiden-heid musikale style. Sy vernuwende komposisies, wat tradisionele flamenco-idiome met eietydse avant garde uit-voeringstegnieke bymekaar bring, word deur saksofoniste wêreldwyd uitgevoer. In hierdie program word komposisies vir solo-saksofoon, asook werke uit die tradisionele saksofoon-repertorium byeengebring, soos tango’s van

Piazzolla, musiek van die Spaanse saksofonis Pedro Itturalde en oorspronk-like komposisies van Christopher Duigan. Salleras gebruik slegs Vandoren- en Selmer-instrumente, en Duigan word nou met Steinway-klaviere geassosieer.

 

 

Kaart


Kontakinligting
Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch
+27 (0) 21 886 5036
+27 (0) 87 238 2078
adminfees@sun.ac.za
Meld aan vir ons nuusbrief