terug na program
Joshua na die reën
R100 - R150 | R170 by die deur
Koop nou op Computicket hier
06 March 19, 20:30, Stadsaal
07 March 19, 11:00, Stadsaal
60 min

Joshua na die reën: Someraarde

“Someraarde” is die titelsnit van Joshua Na Die Reën (Jacques de Villiers) se nuwe album wat in 2019 uitgereik word. Dié liedjie is geïnspireer deur sy broer Pierre en dis die perfekte titel vir JNDR se soel somerse mengsel van aansteeklike musiek en introspektiewe lirieke.

Taal: Afrikaans

Kaart


Kontakinligting
Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch
+27 (0) 21 886 5036
+27 (0) 87 238 2078
adminfees@sun.ac.za
Meld aan vir ons nuusbrief