terug na program
R40 | R50 by die deur
Koop nou op Computicket hier
04 March 19, 12:30 , Pulp Cinema Neelsie
06 March 19, 12:00, Pulp Cinema Neelsie
103 min

Sisters of the Wilderness

Regie: Karin Slater

DIFF 2018: Beste Suid-Afrikaanse dokumentêr

Vyf jong Zoeloe-vroue uit minderbevoorregte omstandighede onderneem ’n selfontdekkingsreis in die iMfolozi-wildernis. Só leer hulle meer van natuurbewaring, hul Zoeloe-voorouers, die krisis van renosterstropery en die ernstige bedreiging wat die groeiende steenkoolmynbedryf aan die reservaat se grense inhou. Dié dokkie is ’n ode aan die natuurskoon van die iMfolozi én die verhaal van ’n merkwaardige pelgrimstog.

Taal: Engels

Kaart


Kontakinligting
Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch
+27 (0) 21 886 5036
+27 (0) 87 238 2078
adminfees@sun.ac.za
Meld aan vir ons nuusbrief