terug na program
Megan-Geoffrey Prins, Nathan Zachary Lewis
R110 | R130 by die deur
Koop nou op Computicket hier
08 March 19, 20:30 , kykNET Fismer
60 min

Songs of Life

Vir hierdie uitvoering keer die bekende Suid-Afrikaanse pianis en wenner van etlike pryse, soos SAMRO-, UNISA-, en ATKV-kompetisies, terug na Suid-Afrika om kragte saam te span met die veelsydige tenoor, Nathan Zachary Lewis. Hierdie pasgestigte duo is albei alumni van die Universiteit Stellenbosch, waar hulle klavierstudente van Nina Schumann en Luis Magalhães was. Die duo se uitvoering, wat werke van onder andere Duparc, Vaughan-Williams, Verdi, Faure en Schubert insluit, beloof pragtige melodieë wat verweef is in tapisserieë van kleurryke harmonieë.

 

 

Kaart


Kontakinligting
Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch
+27 (0) 21 886 5036
+27 (0) 87 238 2078
adminfees@sun.ac.za
Meld aan vir ons nuusbrief