terug na program
Loki Rothman, The Soweto String Quartet
R120 - R180 | R200 by die deur
Koop nou op Computicket hier
02 March 19, 20:30, Spier Amfiteater
90 min

Soweto String Quartet ontmoet Loki Rothman

In hierdie opwindende musikale gebeur-tenis skud Madiba se gunsteling-groep, die Soweto String Quartet, blad met die liedjieskrywer en kitaar-towenaar Loki Rothman. Rothman, wat  bekend geword het in die eerste reeks van SA’s Got Talent, sal ’n paar van sy eie vuurwarm komposisies vertolk voor hy sy snare saam met die SSQ-manne s’n laat sing en dans. Die SSQ gaan die voete laat jeuk en die hart laat jubel met die kwelas en ritmes waarvoor hulle wêreldberoemd is.     

Taal: Afrikaans & Engels

Kaart


Kontakinligting
Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch
+27 (0) 21 886 5036
+27 (0) 87 238 2078
adminfees@sun.ac.za
Meld aan vir ons nuusbrief