terug na program
R40 | R50 by die deur
Koop nou op Computicket hier
01 March 19, 18:00, Pulp Cinema Neelsie
06 March 19, 20:00, Pulp Cinema Neelsie
101 min

The Fun’s Not Over – The James Phillips Story

Regie: Michael Cross

Gesamentlike wenner van die 2018 Encounters Backsberg Audience Award vir ’n Suid-Afrikaanse/Afrika-film

James Phillips was die pionier van ’n nuwe spesie Afrikaanse rock, hoewel hy Engels was. Sy plaat Wie is Bernoldus Niemand? (1985) was die vonk vir die Voëlvry-musiekrevolusie, maar kort voor sy ontydige dood in 1995 was hy besig met ander ambisieuse projekte, onder meer die toneelstuk Faustus in Africa as medewerker van William Kentridge. Hierdie intieme rock-dokkie oor sy lewe het bydraes deur Johannes Kerkorrel, Lloyd Ross, Pieter-Dirk Uys, Zapiro, die Radio Rats se Jonathan Handley, Vusi Mahlasela en verskeie ander.

Taal: Engels

Kaart


Kontakinligting
Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch
+27 (0) 21 886 5036
+27 (0) 87 238 2078
adminfees@sun.ac.za
Meld aan vir ons nuusbrief