terug na program
Nina Schumann, Luis Magalhães
R100 - R140 | R160 by die deur
Koop nou op Computicket hier
07 March 19, 20:00, kykNET Endler
120 min pouse ingesluit

Two Pianists

Die internasionaal gevierde klavierduo Nina Schumann en Luis Magalhães is weer by die Woordfees in 2019. Schumann en Magalhães is albei dosente aan die Universiteit Stellenbosch se musiekdepartement en tesame het hulle reeds bekendheid verwerf met hul opname-etiket, 2Pianists Records. Hulle slaag gereeld daarin om byval by gehore te vind met hul glinsterende virtuositeit en sublieme musisering. Vir hierdie Two Pianists-konsert word ’n simfonie-orkes na die klavierverhoog verplaas met ’n uitvoering van Beethoven se tweede en vierde simfonieë, soos verwerk vir vierhandige klavier deur Hugo Ulrich.

 

 

 

Kaart


Kontakinligting
Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch
+27 (0) 21 886 5036
+27 (0) 87 238 2078
adminfees@sun.ac.za
Meld aan vir ons nuusbrief