terug na program
R100 - R140 | R160 by die deur
Koop nou op Computicket hier
04 March 19, 15:00 , kykNET Endler
80 min

Wonderkinders

In samewerking met: Arts Capital, The Embassy of Spain, Consulate General of the Federal Republic of Germany

Ses jong pianiste en een maestro, almal uitblinkers. Dié ses wonderkinders, Qden Blaauw (14), (Suid Afrika), Bartek Kokot (Pole), Enrico Noel Czmorek (Hongarye), Lissy Hermelink (Duitsland), Carla Roman (Spanje) en Greta Lobefaro (Italië), sal die laaste week in Februarie 2019 in Kaapstad, meesterklasse by Maestro Wolfram Schmitt-Leonardy ontvang. Tydens die meesterklasse sal ’n program vir dié spesiale Woordfees-uitvoering saamgestel word. Die gehoor kan uitsien na ’n verskeidenheid klassieke werke, nuutskeppings en dubbelduette. Begaafde kinders wat saam skep en saam die klawers laat lewe – ’n internasionale vertoning waarin Suid-Afrika, die Verenigde State van Amerika, Ierland, Turkye en Spanje se wonderkinders saam die gehoor sal betower.

 

Kaart


Kontakinligting
Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch
+27 (0) 21 886 5036
+27 (0) 87 238 2078
adminfees@sun.ac.za
Meld aan vir ons nuusbrief