Program

: 6 Oktober, Vrydag

: 7 Oktober, Vrydag

: 8 Oktober, Sondag

: 9 Oktober, Maandag

: 10 Oktober, Dinsdag

: 11 Oktober, Woensdag

: 12 Oktober, Donderdag

: 13 Oktober, Vrydag

: 14 Oktober, Saterdag

: 15 Oktober, Sondag

Datum

Datum

Genres

Genres...
Genres

Loading...

Datums & Tye

9 Oktober

12:00

10 Oktober

22:00

11 Oktober

20:30
Afrikaans, Engels
OB 16 (T)
40min
R80 | R100 by die deur
Shakespeare se Romeo & Juliet word Romeo en Johanna: Die Anglo-Boereoorlog-weergawe in dié mal musical van Estefan Coetzee, ’n nuwe regisseur op die toneel wat uitblink in eksperimentele teater. Maar met die laaste kleedrepetisie loop alles...
Datums & Tye

10 Oktober

10:00

14 Oktober

12:00

15 Oktober

15:00
Afrikaans
OB 13 (G)
45min
R80 | R100 by die deur
Danny het ’n fobie vir roomys. Sy suster Debra sukkel om te slaap en is boonop gepla met Miguel, die man op die maan. Die twee verhuis met maansverduistering, maar Debra vind dit moeilik om alles...
Datums & Tye

11 Oktober

16:00

13 Oktober

12:00

14 Oktober

14:00
Afrikaans
OB 13
75min
R80 | R100 by die deur
’n Oningeligte, naïewe jong vrou sukkel om deur die diep waters van 2023 te kom. Sy’s regtig snaaks, maar waarskynlik ’n bietjie van ’n narsis. In ’n versameling oënskynlik lukrake stories vertel sy kaalvuis wat...
Datums & Tye

8 Oktober

14:30

10 Oktober

16:30

13 Oktober

14:30
Afrikaans
OB 16 (G,S)
40min
R80 | R100 by die deur
’n Satire uit die era van die Franco-diktatuur herleef binne die konteks van ons moderne diktatuur van die tegnologie. Francoise leer haar twee kinders oor opoffering en skuld. In die kamer langsaan laat sy hulle...
Datums & Tye

8 Oktober

13:00

10 Oktober

15:00

11 Oktober

13:30
Afrikaans, Engels, Meertalig
OB 16 (T, G, S)
50min
R80 | R100 by die deur
Niks bly stabiel wanneer die kerk toemaak nie. Auntie Bekkie rook haar longe plat. Suster Frances steel. Die polisie is pateties. Die res neuk ook maar net aan. Alles en almal behalwe die Here is...
Datums & Tye

12 Oktober

10:00

14 Oktober

16:00
Afrikaans, Engels
Gesin
60min
R80 | R100 by die deur
Die Jantjies-gesin woon in die hartjie van Distrik Ses, vasberade om hulle huis van die gedwonge verskuiwing te red. In hierdie komiese, bittersoet worsteling met verlies, rou, ontkenning en hoop bedink hulle ’n vreemde plan...