Program

: 6 Oktober, Vrydag

: 7 Oktober, Vrydag

: 8 Oktober, Sondag

: 9 Oktober, Maandag

: 10 Oktober, Dinsdag

: 11 Oktober, Woensdag

: 12 Oktober, Donderdag

: 13 Oktober, Vrydag

: 14 Oktober, Saterdag

: 15 Oktober, Sondag

Datum

Datum

Genres

Genres...
Genres

Loading...

Datums & Tye

9 Oktober

14:00
80min
R165-R215 | R195-R235 by die deur
Hierdie musikale en digterlike reis deur die vier seisoene ondersoek ons identiteit in Afrika aan die hand van inheemse plantegroei. Dié produksie is met groot welslae by vanjaar se KKNK opgevoer, met onder andere die talentvolle...
Datums & Tye

10 Oktober

21:00

12 Oktober

11:00
Geen o.10
70min
R185-R235 | R215-R265 by die deur
Amber verwys na ’n oranjebruin edelsteen óf beteken “vlugtig, temperamenteel, vrolik en aandadig”. Ombré is die verandering van lig na donker en van donker na lig. Strydom, Mouton en Rall weef in hierdie kabaret as ’t...
Datums & Tye

10 Oktober

14:00

12 Oktober

14:00

13 Oktober

20:00
80min
R185-R235 | R215-R265 by die deur
’n Musiekgedrewe aanbieding waarin Schwartz uitbrei oor sy musikale verhouding met Andrew Lloyd Webber. Van die komponis se rolle wat hy al gesing het tot dié wat hy van die hand gewys het, en ook...
Datums & Tye

11 Oktober

20:00

13 Oktober

15:00
60min
R190 | R220 by die deur
’n Keur van die mooiste Afrikaanse musiek wag in dié debuutproduksie waarin die goue draad van ’n musikale vriendskap gevolg word. Terblanché en Grundling, wat al 15 jaar die verhoog deel, staan stil by ’n...
Datums & Tye

14 Oktober

16:00
360min
R80 | R110 by die deur
Band or Bust is terug by die fees om die beste musiektalent sonder ’n platekontrak in Suid-Afrika te ontdek. Die wengroep sal wegstap met ’n kontantprys van R10 000, die geleentheid om een liedjie in ’n ateljee...
Datums & Tye

15 Oktober

15:30
45min
R50 | R180 by die deur
In dié musikale belewingsreis speel Zietsman van alternatiewe pop en rap tot romantiese akoestiek. Dit is gegrond op haar debuut-EP, Breekgoed, wat luisteraars die geleentheid bied om die vyf stappe van rou oor ’n verlore...