Program

: 6 Oktober, Vrydag

: 7 Oktober, Vrydag

: 8 Oktober, Sondag

: 9 Oktober, Maandag

: 10 Oktober, Dinsdag

: 11 Oktober, Woensdag

: 12 Oktober, Donderdag

: 13 Oktober, Vrydag

: 14 Oktober, Saterdag

: 15 Oktober, Sondag

Die program vir Woordfees 2024 word in Julie bekend gemaak.

Datum

Datum

Genres

Genres...
Genres

Loading...

Datums & Tye

13 Oktober

10:30
Afrikaans
60min
R75 | R100 by die deur
Bernedette Muthien pols die Kokkedoor: Vuur en vlam-kok Nate Smith, Kay Karriem, oudredakteur van Kuier, en Tessa Dooms en Lynsey Chutel, jong skrywers van Coloured: How Classification Became Culture, oor bruin gemeenskappe wat dikwels geminag word...
Datums & Tye

14 Oktober

11:00
Afrikaans
60min
R75 | R100 by die deur
Die sportjoernalis Dawie Boonzaaier gesels met Bun Booyens oor sy boek, 30 beste Bokke. Wie is die beste Springbok van die moderne era? Hoe kies jy tussen Bakkies Botha en Eben Etzebeth? Sou Juan Smith...
Datums & Tye

10 Oktober

09:30
Afrikaans
60min
R75 | R100 by die deur
Die sakeman Daniel Janse van Rensburg gesels met Dibi Breytenbach oor Black Beach: 491 Days in One of Africa’s Most Brutal Prisons, wat dit draaglik gemaak het en hoe dit hom verander het. Hy het...
Datums & Tye

13 Oktober

12:00
Meertalig
60min
R75 | R100 by die deur
Charl-Pierre Naudé vra die 90-jarige Rina Cascione uit oor Die kliniek van verlatenheid, haar pragvertaling van Alda Merini se gedigte uit ’n psigiatriese inrigting. As een van Italië se mees gevierde literêre figure wou Merini...
Datums & Tye

9 Oktober

10:30
Afrikaans
60min
R75 | R100 by die deur
Twee topverkopers vertel vir Susan Booyens van hulle jongste boeke en hoe skryf soms terapie word. Anchien Troskie het as Elbie Lötter die opspraakwekkende Dis ek, Anna geskryf. In Die laaste kanariegeel notaboek word die...
Datums & Tye

10 Oktober

11:00
Afrikaans
60min
R75 | R100 by die deur
Ná ’n tyd van ingrypende liggaamlike trauma is Annelie Botes deur haar dokters verbied om self oor haar eerste roman in 12 jaar te kom gesels. In haar plek is die ou Gryse (Annelie se man, vennoot en versorger, Chris...