Woordfees TV is van 15 tot 28 Julie eksklusief op DStv-kanaal 150 en op GOtv-kanaal 27 in Namibië beskikbaar.
Alle Premium-, Compact-, Compact Plus-, en Family-intekenaars het toegang tot hierdie opwipkanaal en hoef niks ekstra te betaal nie, maar in Namibië word die Family-pakket uitgesluit. As jy nog nie op DStv ingeteken is nie, kan jy dit maklik vir ‘n maand doen en dit gaan jou goedkoper as die tradisionele fees uitwerk.
Alle regte voorbehou. ©2024 Toyota Stellenbosch Woordfees.
Webtuiste deur WOWW Digital