Woordfees TV is net van 15 – 28 Julie op DStv-kanaal 150 en op Go TV-kanaal 27 in Namibië beskikbaar.
Alle Premium-,Compact Plus-, Compact- en Family-intekenaars het toegang tot hierdie opwipkanaal en hoef niks ekstra te betaal nie. As jy nog nie op DStv ingeteken is nie, kan jy dit maklik vir ‘n maand doen en dit gaan jou goedkoper as die tradisionele fees uitwerk.
Alle regte voorbehou. ©2025 Toyota Stellenbosch Woordfees.
Webtuiste deur WOWW Digital