Feesnuus

Nuus / 15 August 2019
Nuwe tema, baadjie, borg en programsegmente vir die Woordfees

Die Toyota US Woordfees se tema vir 2020 is pas bekendgemaak saam met die bekendstelling van ’n nuwe logo.

lees meer
Nuus
Nuwe tema, baadjie, borg en programsegmente vir die Woordfees
Nuus / 30 July 2019
Kliek vir kaas en kontant

Voltooi die Toyota US Woordfees-meningspeiling oor musiek aanlyn [skakel] en jy staan ’n kans om ’n R1 000 kontant en 5 kg kaas te wen. Dit sal jou net 3 minute neem.

lees meer
Nuus
Kliek vir kaas en kontant
Nuus / 12 July 2019
Toyota US Woordfees soek nuwe kortverhale

Dit is tyd vir die vyfde Toyota US Woordfees-kortverhaalbundel. Die eerste vier bundels is baie goed deur skrywers en die leserspubliek ondersteun en ook gunstig deur kritici ontvang.

lees meer
Nuus
Toyota US Woordfees soek nuwe kortverhale
Nuus / 17 May 2019
Program-aansoeke – Toyota US Woordfees 2020

Die Toyota US Woordfees vind volgende jaar van 6–15 Maart plaas. Programaansoeke is nou oop 

lees meer
Nuus
Program-aansoeke – Toyota US Woordfees 2020
Nuus / 05 April 2019
Toyota en die Woordfees ry saam die toekoms in

Die US Woordees sal voortaan as die Toyota US Woordfees bekendstaan. Dié aankondiging is gisteraand onder luide applous by die 2019 Woordtrofee-toekennings gemaak, wat by die Overgaauw-landgoed buite Stellenbosch aangebied is.

lees meer
Nuus
Toyota en die Woordfees ry saam die toekoms in
Nuus / 04 April 2019
US Woordfees Woordtrofee-wenners vir 2019

Die 2019 US Woordfees Woordtrofees is op 4 April by ’n spesiale toekenningsgeleentheid op die Overgaauw-landgoed buite Stellenbosch oorhandig.

lees meer
Nuus
US Woordfees Woordtrofee-wenners vir 2019
Nuus / 19 March 2019
Woordtrofee-nominasies vir 2019

Die benoemings vir vanjaar se US Woordfees Woordtrofee-toekennings is pas bekend gemaak.

lees meer
Nuus
Woordtrofee-nominasies vir 2019
Nuus / 10 March 2019
KONSERTE SKUIF AS GEVOLG VAN WEER

As gevolg van die sterk wind en voorspelde reën vandag, 10 Maart, skuif die buitelugkonserte

lees meer
Nuus
KONSERTE SKUIF AS GEVOLG VAN WEER
Ink 2019 / 08 March 2019
'My boeie is los en ek is bevry'

Marina Griebenow van INK het met Brett Bailey oor sy jongste stuk, Samson, gesels.

lees meer
Ink 2019
'My boeie is los en ek is bevry'
Ink 2019 / 06 March 2019
Die kuns van kyk en leer

Kunsrondleiding deur Theo Kleynhans, kurator. Visuele kuns. Begin by US Konservatorium in foyer. Daagliks 10:00-12:00. Geen rondleiding op Sondag 10 Maart.

lees meer
Ink 2019
Die kuns van kyk en leer
Ink 2019 / 05 March 2019
'n Hele eeu se voorblaaie

Landbouweekblad is vanjaar ’n eeu oud. Heléne Booyens vertel hoe 100 voorblaaie – van muilspanne tot hommeltuie – uit die argief tot op die Woordfees gereis het.

lees meer
Ink 2019
'n Hele eeu se voorblaaie
Ink 2019 / 04 March 2019
Strate toe met klassieke musiek

Die Gusha Duo – Visser Liebenberg en Dylan Tabisher – wil met hulle uitvoerings op die Woordfees klassieke musiek uit die konsertsaal na mense in Stellenbosch se strate neem. Wayne Muller het meer gaan uitvind.

lees meer
Ink 2019
Strate toe met klassieke musiek
Ink 2019 / 04 March 2019
Orreliste heelweek in Moederkerk te hoor

Die reeks is deur die Stellenbosse orrelis van die Moederkerk, Zorada Temmingh, begin en saam met Winand Grundling van die Welge- legen-gemeente is hulle die anker- orreliste wat elke jaar ’n uitvoering lewer.

lees meer
Ink 2019
Orreliste heelweek in Moederkerk te hoor
Nuus / 02 March 2019
Twee Grobbelaars wen groot  in die 2019 Woordfeeskortverhaalbundel-kompetisie

Die Jonk-bundel is op 1 Maart by die US Woordfees in Stellenbosch bekend gestel en by dié gesellige geleentheid is die wenners van die twee groot pryse van die kompetisie aangekondig.

lees meer
Nuus
Twee Grobbelaars wen groot  in die 2019 Woordfeeskortverhaalbundel-kompetisie
Nuus / 02 March 2019
kykNET by Woordfees 2019

kykNET se program vir hul Leefverhoog by Woordfees 2019. 

lees meer
Nuus
kykNET by Woordfees 2019
Nuus / 18 February 2019
Sit die fees in die palm van jou hand

Die nuwe Woordfees-app kan gratis van die Google Play en Apple App Store afgelaai word en dis ’n volledige eenstop-inligtingsbron – ’n gids-kalender-kaartjiekantoor-GPS-in-een. Die Woordfees is ’n groot fees. Daar is 497 aanbiedings in meer as 60 venues en tien kategorieë, maar met hierdie nuwe toepassing kan jy die omvangryke program maklik baasraak en in jou sak saamdra. As jy op PROGRAM klik, kan jy soek onder Alfabeties, Kategorie, Dag of Venue. Gebruikers kan met behulp van die app: - ’n persoonlike feeskalender opstel - kaartjies aankoop- venues vind en opspoor (jy kan direk deurklik na Google Maps)- op hoogte bly met nuus en resensies, voor en tydens die fees Met die nuwe Woordfees-app kan jy agteroor leun en ontspan.    

lees meer
Nuus
Sit die fees in die palm van jou hand
Nuus / 16 February 2019
Gerrie Nel by US Woordfees

Adv. Gerrie Nel, wat deesdae aan die stuur staan van AfriForum se private vervolgingseenheid, is een van die gaste by twee wydlopende gesprekke oor die binnewerking van staatskaping by die komende US Woordfees.  

lees meer
Nuus
Gerrie Nel by US Woordfees
Nuus / 15 February 2019
Die kykNET Fiëstas-wenners voorspel ’n wonderlike Woordfees

Vir Woordfeesgangers beloof vanjaar se Fiëstas-wenners ’n ryk feeservaring. Al die groot wenners wat gisteraand by die 9de Fiëstas in die Kunstekaap-teater bekroon is, sal tussen 1 en 10 Maart in Stellenbosch op die planke wees.

lees meer
Nuus
Die kykNET Fiëstas-wenners voorspel ’n wonderlike Woordfees
Nuus / 30 January 2019
Slaan ’n slag op Bly Vrydag

Die US Woordfees hou op 1 Februarie 2019 weer Bly Vrydag, wanneer meer as 3 600 kaartjies vir vanjaar se fees teen afslag van 20-80% aangebied word.

lees meer
Nuus
Slaan ’n slag op Bly Vrydag
Nuus / 23 January 2019
Oorsig van Diskoers-program

Op die Diskoersprogram kom alles van politiek, filosofie, die wetenskap, natuur, godsdienstige kwessies en die landbou tot feminisme en die ekonomie onder die loep.

lees meer
Nuus
Oorsig van Diskoers-program
Nuus / 09 January 2019
PDF-program

Laai 'n PDF-weergawe van die Woordfees-program af. 

lees meer
Nuus
PDF-program
Nuus / 07 January 2019
Media-akkreditasie

Doen nou aansoek vir media-akkreditasie vir 2019 se US Woordfees.

lees meer
Nuus
Media-akkreditasie
Nuus / 30 November 2018
Fiësta-benoemdes by die Woordfees 2019

Die kykNET Fiëstas vereer jaarliks werk wat by kunstefeeste dwarsoor die land te sien was.

lees meer
Nuus
Fiësta-benoemdes by die Woordfees 2019
Nuus / 21 November 2018
Woordfees Fringe

Kom hou jou jonk by die Woordfees Fringe. Dis dié plek vir stoute skoene, algemene onverantwoordelikheid en groot kansvattery. Moenie jou ouma saambring nie, behalwe as sy wild en op en wakker is.

lees meer
Nuus
Woordfees Fringe
Nuus / 16 November 2018
Hierdie skrywers het die US Woordfees Kortverhaalbundel 2019 gehaal

Die skrywers van die verhale wat in die US Woordfeesbundel vir 2019 opgeneem gaan word, is tydens die fees se programbekendstelling op Vrydagaand 16 November bekend gemaak.

lees meer
Nuus
Hierdie skrywers het die US Woordfees Kortverhaalbundel 2019 gehaal
Nuus / 09 November 2018
Woordfeesprogram word met ’n deurnagpartytjie bekendgestel

Op die aand van 16 November word ’n hele dansende karnaval van fees-apies uit die mou gelaat by die 2019 US Woordfeesprogrambekendstelling op Stellenbosch.  

lees meer
Nuus
Woordfeesprogram word met ’n deurnagpartytjie bekendgestel
Nuus / 01 November 2018
DIE LAND SE TOP-SPELLERS IN AFRIKAANS IS NOORD-KAPENAARS

Die beste spellers in die land woon in die Noord-Kaap. In die nasionale eindronde van die 2018 Sanlam WOW Spelfees, wat Saterdag 20 Oktober in Stellenbosch gehou is, het die Noord-Kaap nege van die 30 wenners opgelewer, terwyl agt Wes-Kapenars onder die top-30 was.  

lees meer
Nuus
DIE LAND SE TOP-SPELLERS IN AFRIKAANS IS NOORD-KAPENAARS
Nuus
SPELKAMPIOENE MAAK GEREED

Meer as 300 leerders van 129 skole, dwarsoor Suid-Afrika, het gekwalifiseer vir die eindronde van die Sanlam WOW Spelfees 2018, wat op 20 Oktober by die Universiteit Stellenbosch plaasvind.  

lees meer
Nuus
SPELKAMPIOENE MAAK GEREED
Nuus
DUBBELDOOR-KOORBEDERF VIR MUSIEKLIEFHEBBERS

Op die 8ste Augustus kry koorentoesiaste die geleentheid om die US Koor saam met nog ’n wêreldbekende Suid-Afrikaanse koor te beleef – TUKS Camerata, wat op 19 Maart vanjaar sy 50ste verjaardag gevier het.  

lees meer
Nuus
DUBBELDOOR-KOORBEDERF VIR MUSIEKLIEFHEBBERS
Nuus
INSKRYWINGS VIR DIE VIERDE US WOORDFEES-KORTVERHAALBUNDEL WORD INGEWAG

Skrywers kan nou inskryf vir die vierde US Woordfees-kortverhaalbundel, wat by die 2019 Woordfees bekend gestel sal word. Du Toitskloof Wyne borg weer die prysgeld van R30 000 vir die wenverhaal.  

lees meer
Nuus
INSKRYWINGS VIR DIE VIERDE US WOORDFEES-KORTVERHAALBUNDEL WORD INGEWAG
Nuus
TWEE BEKROONDE DRAMAS VAN PHILIP RADEMEYER BY VRYSTAAT KUNSTEFEFEES

Met Wild en Klippe wat val het die opwindende jong dramaturg-regisseur Philip Rademeyer teaterliefhebbers gaande. Beide hierdie US Woordfeesproduksies sal vanjaar by die Vrystaat Kunstefees (6-15 Julie) op die planke wees.  

lees meer
Nuus
TWEE BEKROONDE DRAMAS VAN PHILIP RADEMEYER BY VRYSTAAT KUNSTEFEFEES
Nuus
ANTOINETTE KELLERMAN BLAAS NUWE ASEM IN SCHOEMAN SE HIERDIE LEWE

Hierdie lewe word op 12, 13 en 14 Julie in die Andre Hugeunet-teater in Bloemfontein opgevoer. Kaartjies is by Computicket beskikbaar.  

lees meer
Nuus
ANTOINETTE KELLERMAN BLAAS NUWE ASEM IN SCHOEMAN SE HIERDIE LEWE
Nuus
DIE STELLENBOSCH UNIVERSITEITSKOOR WEN ALLES IN WALLIS

Die Stellenbosch Universiteitskoor het skoonskip gemaak by die prestige-ryke Llangollen Internasionale Musiek-eisteddfod in Wallis deur al drie kategorieë waaraan hulle deelgeneem het te wen.  

lees meer
Nuus
DIE STELLENBOSCH UNIVERSITEITSKOOR WEN ALLES IN WALLIS
Nuus
Nuwe kurator vir visuele kuns

Theo Kleynhans is pas aangestel as kunskurator vir die US Woordfees. Die feesdirekteur, Saartjie Botha, sê sy is baie opgewonde om dié bekroonde kunstenaar en ervare kurator in die Woodfeesspan vir 2019 te hê.

lees meer
Nuus
Nuwe kurator vir visuele kuns
Nuus
Program-aansoeke: Woordfees 2019

Aansoeke vir TONEEEL en MUSIEK is nou oop. As jy oorweeg wil word vir keuring, moet jy hierdie vorm volledig invul en saam met die verlangde dokumentasie indien voor die sluitingsdatum. Slegs elektroniese aansoeke word oorweeg.

lees meer
Nuus
Program-aansoeke: Woordfees 2019
Nuus
WoordTROfees – wenners vir 2018

Die wenners vir vanjaar se US Woordfees WoordTROfee-toekennings is bekend gemaak. .

lees meer
Nuus
WoordTROfees – wenners vir 2018
Nuus
WoordTROfees – nominasies vir 2018

Die kortlys van nominasies vir vanjaar se US Woordfees WoordTROfee-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n trofee sal ontvang, word aangekondig tydens ’n spesiale geleentheid op 18 April.

lees meer
Nuus
WoordTROfees – nominasies vir 2018
Nuus
Die vertoning van Inxeba (The Wound)

Inxeba (The Wound) is tans steeds op die Woordfees-filmprogram. Indien die X18-klassifikasie nie betyds opgehef word nie, sal ons egter wel een of albei vertonings moet kanselleer.

lees meer
Nuus
Die vertoning van Inxeba (The Wound)
Nuus
Die US Woordfees 2018 se waterbesparingsplan

Vir die Woordfeesbestuur was twee dinge met die beplanning van die 2018-fees duidelik: Stellenbosch kan nie ’n fees hou wat die streek se waterkrisis vererger nie, maar die dorp kan ook nie bekostig om nie vanjaar ’n Woordfees aan te bied nie – die ekonomiese skade sal net te groot wees.

lees meer
Nuus
Die US Woordfees 2018 se waterbesparingsplan
Nuus
Hierdie name in US Woordfeesbundel 2018

Die skrywers van die verhale wat in die US Woordfeesbundel vir 2018 opgeneem gaan word, is tydens die fees se programbekendstelling op Donderdagaand 16 November bekend gemaak.

lees meer
Nuus
Hierdie name in US Woordfeesbundel 2018
Nuus
Sosiale Impak Erfenis projek: Verlange

Aangebied deur Sosiale Impak, US Woordfees, Transformasie Kantoor en die US Museum.

lees meer
Nuus
Sosiale Impak Erfenis projek: Verlange
Nuus
Four university choirs together in Stellenbosch

Kuesta, the bi-annual get-together of some of South Africa’s foremost university choirs, will take place on 8 and 9 September in Stellenbosch.

lees meer
Nuus
Four university choirs together in Stellenbosch

Kontakinligting
Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch
+27 (0) 21 886 5036
+27 (0) 87 238 2078
adminfees@sun.ac.za
Meld aan vir ons nuusbrief