KONSERTE SKUIF AS GEVOLG VAN WEER

LET WEL: 

As gevolg van die sterk wind en voorspelde reën vandag, 10 Maart, skuif die volgende buitelugkonserte:

  1. The Soil skuif van Jan Marais Park na Rhenish Girls' High School en begin nou om 19:00 in plaas van 18:30.
  2. USK Open Mic vind steeds om 15:00 plaas, maar skuif van die Visuele Kunste Vierkant na die kykNET Leefarea voor die Konservatorium oorkant die pad.
  3. Toe ek 20 was vind steeds om 20:30 plaas, maar skuif van die Spier Amfiteater na die Stadsaal.

KANSELLASIE:

Uncle Cal & The 3 Tons of Fun se konsert in die Stadsaal om 16:00 vanmiddag is gekanselleer.


Kontakinligting
Erfurthuis, Ryneveldstraat 37, Stellenbosch
+27 (0) 21 886 5036
+27 (0) 87 238 2078
adminfees@sun.ac.za
Meld aan vir ons nuusbrief