US Woordfees TV

Mis

Afrikaans

Familie
91 minute
Datums en tye is onderhewig aan verandering.

R200

Teater regisseur: Wolf Britz

Regisseur: Jaco Bouwer

Kinematograaf: Jorrie van der Walt

Met: Nicole Holm, Martelize Kolver, Jane de Wet, Laudo Liebenberg

’n Ma en haar dogter moet om den brode mis versamel, verpak en as kompos verkoop omdat hul man en pa homself reeds vir die afgelope sewe jaar op die solder toesluit. Die gesin het hulle plaas in die Depressie verloor. ‘n Vriendin wat haarself teen die verleiding van ‘n besoekende sirkus wil verskans, daag op net voor ‘n blinde polisieman aanmeld om die weerlose vroue te beskerm teen die moontlike jongmeisiedief in die dorp.