Prys
R180 | R220 by die ingang
Met: Francois van Coke, Early B, Jack Parow, Hunter Kennedy, Pierre Greeff, Laudo Liebenberg, Arno Carstens, Tasché
Dagdrome in die Boland is ’n rock ’n rap show met topkunstenaars en Francois van Coke volspoed aan die stuur. Kom beleef treffers soos Toe vind ek jou, Neonlig, Spaar my asseblief, Daarsy Boys, Altyd lief vir jou, Komma, Dans Dans Dans, Blue Eyes en vele meer LIVE!''
R180 | R220 by die ingang
90 min
Van der Stel Sportgronde
6 Maart, 20:00