Die vermoeienis van vlerke

Sara is bipolêr, kompulsief, spring-lewendig en haat vroue wat weet hoe om cupcakes te maak. Haar man is op ’n missie om die regte behandeling vir haar te vind. Dié kragtige stuk oor vriendskap, wan-funksionaliteit, ver-sla-wing en engele is ’n boeiende blik op die impak van gemoedsteurnisse op ’n gesin. Saartjie Botha het die internasionaal bekroonde The Inconvenience of Wings in Afrikaans vertaal.

Met: André Roothman, Henriëtta Greyfenberg, Chris Gxalaba

Fotograaf: Lindsey Appolis

Facebook
Twitter
LinkedIn