6-15 / 03 / 2020​

Toyota US Woordfees 2020

Toyota SU Woordfees 2020

Die Toyota US Woordfees, soveel meer as ‘n kunstefees

Die Toyota US Woordfees is ’n unieke spanpoging wat ’n dorp, ’n universiteit, kunstenaars, gehore en gemeenskappe van dwarsoor die land bymekaar bring om die stories te vertel van ons grense, ons verskille, ons ooreenkomste, ons vrese, ons vreugdes, ons toevlugte, ons oorwinnings en ons sterk punte.

Maak seker jy ontvang die jongste feesnuus! 

Keuses, keuses!

Die Toyota US Woordfees bied iets vir almal van oud tot jonk in 16 afdelings. Kies ‘n blok hieronder en wees gereed om verras te word. 

Nuus & Wenke

Hier maak ons geraas en gee raad oor die fees

Feb 13
Meesterstuk van vertroosting, hoop en vreugde

Johannes Brahms se belangrikste geestelike werk vir koor, orkes en soliste, Ein…

Feb 10
Kyk net al die Fiësta-wenners by die Woordfees

Die 10de kykNET Fiësta-toekennings is Sondagaand, 9 Februarie, in die Kunstekaap…

Feb 07
Musiek laat mense weet hulle is nie alleen nie

Mariam Batsashvili van Georgië is die eerste vroulike pianis wat die Internasionale…