6-15 / 03 / 2020​

Toyota US Woordfees 2020

Toyota SU Woordfees 2020

Die Toyota US Woordfees, soveel meer as ‘n kunstefees

Die Toyota US Woordfees is ’n unieke spanpoging wat ’n dorp, ’n universiteit, kunstenaars, gehore en gemeenskappe van dwarsoor die land bymekaar bring om die stories te vertel van ons grense, ons verskille, ons ooreenkomste, ons vrese, ons vreugdes, ons toevlugte, ons oorwinnings en ons sterk punte.

Maak seker jy ontvang die jongste feesnuus! 

Keuses, keuses!

Die Toyota US Woordfees bied iets vir almal van oud tot jonk in 16 afdelings. Kies ‘n blok hieronder en wees gereed om verras te word. 

Nuus & Wenke

Hier maak ons geraas en gee raad oor die fees

Feb 07
KAREN ZOID – DAAR’S NOG PLEK, LEKKER PLEK!

Karen Zoid se viering van haar 20 jaar in die musiekbedryf saam met die Kaapstadse…

Feb 07
Kom proe die blink toekoms

Vir wyn-entoesiaste is die Cabernet-vat-proe op Waterford ’n kans om Stellenbosch se…

Feb 07
Deon Meyer se topvyf

Met hul Karoo Suite het Deon Meyer en Coenie de Villiers gehore dwarsoor die…