6-15 / 03 / 2020​

Toyota US Woordfees 2020

Toyota SU Woordfees 2020

Die Toyota US Woordfees, soveel meer as ‘n kunstefees

Die Toyota US Woordfees is ’n unieke spanpoging wat ’n dorp, ’n universiteit, kunstenaars, gehore en gemeenskappe van dwarsoor die land bymekaar bring om die stories te vertel van ons grense, ons verskille, ons ooreenkomste, ons vrese, ons vreugdes, ons toevlugte, ons oorwinnings en ons sterk punte.

Maak seker jy ontvang die jongste feesnuus! 

Keuses, keuses!

Die Toyota US Woordfees bied iets vir almal van oud tot jonk in 16 afdelings. Kies ‘n blok hieronder en wees gereed om verras te word. 

Nuus & Wenke

Hier maak ons geraas en gee raad oor die fees

Nov 19
Hierdie skrywers word in US Woordfees Kortverhaalbundel 2020 opgeneem

Saartjie Botha, Toyota US Woordfeesdirekteur, is opgewonde oor die hoeveelheid nuwe…

Nov 18
Kom ons begin ‘n beweging

Die kunste is soms geneig om só te fokus op die individuele ervaring van kunstenaars,…

Nov 18
Wenke vir ‘n fantastiese fees

Daar is meer as 1 000 aanbiedings op die program. Hou ons webwerf en sosiale media dop…