Anglo Angst
RESENSIE Anglo Angst snuif coke deur Ilza RoggebandProduksie: Anglo AngstFoto’s: Nardus Engelbrecht Ek het ’n uur of wat ekstra tyd hier neffens die teatertent op Wilgenhof se tennisbaan waar die meeste van die Fringe-produksies plaasvind… hoekom dus nie? Dis Maandagoggend en my dag het blou begin. ’n Kind met tandpyn by die huis, vanoggend aangekruie in […]
Brandmerk
RESENSIE (Brand)merk nog nie gelaat nie deur Herschelle Benjamin Produksie: Brandmerk Foto’s: Verskaf Vanjaar se Fringe-program by die fees bied ’n verskeidenheid van jong opkomende en opwindende kunstenaars wat die geleentheid kry om hulle talente en vaardighede te slyp. Dit is juis waarom enige gehoorlid voel asof hulle ’n bonus gekry het as ’n Fringe-produksie […]
Byster
RESENSIE Kyk díe white girlie met gutts deur Herschelle BenjaminProduksie: BysterFoto’s: Pierre Rommelaere en Nardus Engelbrecht Dit moet sekerlik nie altyd maklik wees om ’n jong wit vrou in hierdie land te wees nie. Dit kan wees dat jy daardie klassifikasie met sy stereotipes, totaal en al vermy, of nie terugstaan om in ’n drama […]
Die twee laksmanne
RESENSIE Ja, dit is so absurd soos dit klink deur Ilza Roggeband Produksie: Die twee laksmanne Foto’s: Nardus Engelbrecht Fringe-teater het volgens die geskiedenisboeke in 1947 begin toe agt teatergeselskappe by die fees in Edinburg opgedaag het met die hoop dat hulle ook ’n gehoor gaan hê. Dit is aanvanklik Festival Adjuncts genoem. Vandaar het […]
Is als oraait by die huis van die Here?
REVIEW Kookfontein: A melting pot of sin and saving by Tanweer MohamedProduction: Is als oraait by die huis van die Here?Photos: Pierre Rommelaere “Die waarheid is ’n naarheid.” Cold. Calculated. Correct. These words sum up the state of Kookfontein in contemporary South Africa in Is als oraait by die huis van die Here? In this […]
Jantjies and the Pearls
RESENSIE Die kinnes wil ôs heal deur Chase RhysProduksie: Jantjies and the PearlsFoto’s: Nardus Engelbrecht My mense praatie oo forced removals ie. Ôs iettie Sunday lunch en chat oo ie group areas act ie. Die mense wat gemove was, hou mum. Vestaanbaa, because imagine ieman steel jou land en hys. Traumatic, neh? Is moeilik virrie […]