Patisserie Femme

REVIEW Patisserie not always sweet by Tanweer MohamedProduction: Patisserie FemmePhotos: Golda Simmers “I support the LGQ.” “Don’t blame the victim, blame the perp!” These lines signify the questions Patisserie Femme raises around the treatment of women and the move towards a more inclusive and equal society in terms of race, gender, sexual orientation and size.  […]

Tom Pyn

RESENSIE Ons survive met ’n helse lot pyn deur Nadine PetrickProduksie: Tom Pyn (gebaseer op niks nie)Foto’s: Nardus Engelbrecht “Moenie huis toe gaan en sê jy het na iemand gaan kyk wat probeer slim wees nie. Hierdie is nie ’n Slim Jan nie. Hy is Tom en hy is iemand wat probeer. Arme Tom probeer.” […]

Trou koek/tert

RESENSIE Die lewe laat hom nie voorsê deur ’n sprokie nie deur Jo-Ann FlorisProduksie: Trou Koek/TertFoto’s: Verskaf O, die liefde. Die belofte van ewige trou. Die perfeksie. Van die trourok, die koek, die gevolg, die colour-coded Flip File. En o ja, die perfekte man. Koek het die trou-jackpot geslaan. Uit die voue van haar Flip […]

Tsekmate

RESENSIE Niemand het jou genooi nie deur Ilza RoggebandProduksie: TsekmateFoto’s: Nardus Engelbrecht Ses gevangenes, drie mans en drie vroue, wag vir die gehoor nog voor die vertoning begin. Een, met tipiese gangster tattoos, sit by die ingang en gluur. ’n Vrou lag hard en aanhoudend. Waarvoor weet ’n mens nie. Binne sit ’n man, ’n […]

US Palesa: The session

RESENSIE Koshuiskultuur en hedendaagse manlikheid deur Willem BesterProduksie: The sessionFoto’s: Verskaf The session – wat as wenner van die jaarlikse US Palesa-koshuistoneelfees aangewys is, en deur Reeder Vermaak, Sekhona Sibiya en Matthew Dragner geskryf is – neem hedendaagse koshuiskultuur onder die loep. Dié karakterisering is dalk ’n bietjie wyd, want dit is immers ’n spanpoging […]