ATKV-tienertoneel: Weg-wêreld

RESENSIE Skouspelagtige ‘Weg-wêreld’ waardige wenner deur Herschelle BenjaminProduksie: Weg-wêreldFoto’s: Nardus Engelbrecht Die jaarlikse nasionale ATKV-tienertoneelkompetisie is ’n groot hoogtepunt op alle leerders se kalenders. Dis die enigste kompetisie waarin dramaleerders tot die kruin van hulle skoolloopbane kan styg indien hulle deel van die wenproduksie is. Vanjaar se wenproduksie is tydens die fees aangekondig en dit […]

Stars – Iinkwenkwezi – Sterre

RESENSIE ‘n Stellar reis deur Chase Rhys Produksie: Stars – Iinkwenkwezi – Sterre Foto’s: Nardus Engelbrecht Stars – Iinkwenkwezi – Sterre is ‘n merkwaardige teaterproduksie vi kinnes, devised deu talentvolle US-dramastudente. Hierdie celestial skouspel niem ôs op ‘n boeiende exploration vannie sterre en planete. Die is ‘n massive production. Daa’s twaalf bodies oppie vehoog, tien akteurs […]

The Year of the Bicycle

RESENSIE Hierdie fiets is vir tieners deur Ilza RoggebandProduksie: The Year of the BicycleFoto’s: Elysee Balogun Twee kinders, Amelia en Andile, leer mekaar oor ’n tuinmuur in Houtbaai ken. Hulle kom uit twee verskillende wêrelde en is eers skaam-bang vir mekaar. Maar die vriendskap word al hoe gemakliker totdat hulle later goeie vriende is.  “Tien […]