Die ongetemde stem en Kerkorrel
RESENSIE Musiekdokkies kyk terug, nie vorentoe Susan BooyensDie ongetemde stem: ’n Herontdekking van Afrikaanse musiekKerkorrel: ’n Dokumentêre filmNeelsie Cinema “Die uitverkorenes wil my kruisig, hulle dink ek rape jou…” Churchil Naudé rap so oor Afrikaans in die openingstoneel van die dokumentêre rolprent Die ongetemde stem: ’n Herontdekking van Afrikaanse musiek. En voeg dan by: “Die […]
Girl, Taken
RESENSIE Gesteelde lewens, gevonde hoop Marchelle van ZylGirl, TakenNeelsie CinemaFoto’s: Nardus Engelbrecht en verskaf Dis een ding om ’n uitklophoufliek te sien, maar ’n ander om dit saam met die mense te kyk wat die rolprent gemaak het. Almal ken die storie van Zephany Nurse wat drie dae ná haar geboorte in 1997 uit haar […]
Speak me a speech
RESENSIE ’n Voorskou vir connoisseurs deur Nadine PetrickProduksie: Speak me a speech Foto’s: Poster Die regisseur Victor van Aswegen en Chris Turman van Wits se Tsikinya-Chaka-sentrum het die wonderlike visie om ’n film te maak oor inheemse vertalings én interpretasies van Shakespeare. 35 monoloë, 28 karakters, 10 tale. Plaaslike vertalings is daar natuurlik al etlike van […]
What the soil remembers
RESENSIE Die grond onthou sodat Die Vlakte se mense nooit moet vergeet nie deur Jo-Ann FlorisProduksie: What the soil remembers “Hallo.” “Hallo!” “Salaam.” “Haai jitte, kyk vir wie kry ek hier!” “Waa’s antie Anne dan?” “Moetie worry nie, sy’s op pad.” “Jinne, ma’ ons straat se mense het kom represent!” Gemoedelike praatjies en sinsgrepe in […]