Alan Committie en Melt Sieberhagen

RESENSIE Humor laat die grys newels wyk Jo-Ann Floris Alan Committie en Melt Sieberhagen Boeketent Foto: Jeremeo Le Cordeur Maggies, was dit nou feestelik! Melt Sieberhagen en Alan Committie – verskillende humoristiese aanslae, een resultaat: ’n gehoor wat nie anders kon as om uitbundig te lag vir die dinge wat op die verhoog kwytgeraak word […]

Alan Committie: Love Factually

RESENSIE As die komediegode gooi, moet jy skep deur Jo-Ann FlorisProduksie: Alan Committie: Love FactuallyFoto’s: Gizella Conradie en Verskaf Die komediegode het gisteraand oopbek vir Alan Committie gesmaail. Oopbek. Hoe anders verduidelik ’n mens dat die gehoor wraggies toe die extension van sy comedy show word, sommer net so! Kyk, Committie sal nooit met ’n mond […]

Die Francois Toerien Show +

RESENSIE Het jy al ooit met ieman gechill wat dikgeroek is en jy’s nugter? deur Chase RhysProduksie: Die Francois Toerien Show +Foto’s: Henk Oets Francois Toerien en ’n spul talentvolle akteurs tree in hierdie uur en ‘n half lange sketsvertoning op. Hierdie show het het vannie beste komiese akteurs: Dean John Smith, Devonecia Swartz, Kabous […]

Marianne Thamm: Round of Applause

REVIEW We’re still standing by Diane de Beer Production: Round of Applause – South Africa Still Standing by Marianne Thamm Photos: Nardus Engelbrecht Living in South Africa, you don’t have to imagine stories to tell. It’s all there for you, courtesy of the Gupta family and a few politicians who decided this country was theirs […]

Shimmy Isaacs: Nou soe!

RESENSIE Shimmy is nog hip to the hop deur Chase RhysProduksie: Shimmy Isaacs: Nou soe!Foto’s: Golda Simmers Shimmy Isaacs kô met ’n kruk oppie Savanna Comedy Stage. “Wit mense, die issie ’n wapen nie. Issie ’n masjien gunnie, moenie worry nie.”  Sy’s injured, maa Shimmy gie nog once haa all. Latere innie show besef ek mos, […]

Tollie Parton

RESENSIE TikTokkers tjank toe Tollie begin uithang Willem Bester Tollie Parton The Daisy Jones Bar Foto’s: Nardus Engelbrecht (agter die skerms) en verskaf Ek moet seker erken ek is amptelik middeljarig. Nie omdat ek tussen Woordfees-shows ’n uiltjie wil knip nie, en selfs nie omdat mense skaars tien jaar jonger as ek my deesdae “oom” […]