8 Cellos in Concert

Klassieke Musiek
Meertalig
80 Minute

29 September

11:00
R150-R210 | R180-R240 by die deur

Peter Martens lei ’n ensemble van sewe Kaapse tjelliste en die jong Koreaanse tjellis Gunwoo Park, wenner van die Internasionale tjellokompetisie in Italië. Frances van Vuuren tree as solis op in die uitvoering van Heitor Villa-Lobos se vyfde werk uit die gewilde Bachianas Brasileiras. Die konsert vorm deel van ’n reeks wat vir www.artmusic.tv opgeneem en deur RSG uitgesaai sal word.

Met Peter Martens, Chris Njapha, Dane Coetzee, Gunwoo Park, Rosamund Ender, Matthias Ender, Edward McLean, Ashlin Grobbelaar

Konsep Willem Vogel, Peter Martens

 

Aangebied deur die Rupert-musiek­stigting en die Koreaanse Kultuursentrum in SA