A Midsummer Night’s Dream

Engels
OB 13
115 Minute

9 Oktober

20:00

10 Oktober

20:00

11 Oktober

20:00

12 Oktober

20:00

13 Oktober

20:00
R180-R260 | R210-R290 by die deur

Soos dit ’n goeie feeverhaal betaam, is daar in dié Shakespeare-storie hope misverstande, gender-omruiling, poetse, identiteitsverwarring en liefdesdoepas wat lelik skeefloop. Die gebeure volg op die huwelik van Theseus en Hippolyta en vervleg die avonture van die jong geliefdes, ’n amateur-toneelgeselskap en ’n feekoninkryk wat deur koning Oberon en koningin Titania regeer word. ’n Lawwe en chaotiese reis van liefde en selfontdekking uitgebeeld deur die talentvolle geselskap wat by Maynardville te sien was.

Vervaardiger VR Theatrical, in samewerking met die Maynardville Trust 

Regisseur Geoffrey Hyland 

Skrywer William Shakespeare 

Stelontwerp Jesse Brooks 

Beligtingsontwerp Oliver Hauser 

Kostuums Michaeline Wessels

Oorspronklike musiek Wessel Odendaal

Verhoogbestuur Keandri van Wyk