A Victor Borge Tribute

Toyota Musiekfees
Engels
65 Minute

29 September

13:00
R180-R210 | R210-R240 by die deur

Winand Grundling het hom die afgelope dekade gevestig as ’n top-orrelis, maar hy is ook ’n virtuose pianis en iemand met ’n natuurlike instink vir improvisasie en komedie. In die Deens-Amerikaanse komediant en pianis Victor Borge (1909-2000) het Grundling die inspirasie gevind om met ’n fyn uitgewerkte huldeblyk sy eie talent ten toon te stel.