Aandete in die quad

Meertalig

11 Oktober

17:00
R650

Kom geniet ’n intieme driegangete met uitsoek wyne in die vierkant van die Oude Leeskamer, en vind meer uit van die kunswerke wat eersdaags opgeveil word tydens die November-veiling.