AANDWANDELING

Afrikaans, Engels
50 Minute

10 Oktober

18:00

Vertrek vanaf VOC Kruithuis

R100

Pietman Retief neem feesgangers namens die Stellenbosch-museum op ’n lieflike aandwandeling deur die middedorp. Terwyl hy almal deur die bekende strate begelei, gesels hy oor die geskiedenis van die historiese geboue en vertel ook interessante staaltjies oor die dorp. Bring gemaklike stapskoene en ’n trui.

Met: Pietman Retief