Meertalig
OB
48 Minute

13 Oktober

17:00
Gratis

2019 | Suid-Afrika

Een episode uit ’n reeks van 13 word vertoon en fokus op ’n treinrit na Kimberley. Dié dokumentêre minireeks met die wêreldbekende hip-hop MC Tumi Molekane (aka Stogie T) verken die musikale smake van die Afrika-vasteland.